Oppie Tong Af bied die grootste “LEWENDIGE” aanlyn openbare optrede platform vir Graad 1-12 studente. Sprekers van regoor Suid-Afrika neem deel aan die vinnig groeiende lereiskap en vaardigheidsontwikkeling projek in openbare optrede. Kies jou kategorie en vind meer uit!