function tt_display_purchase_note_in_all_emails( $args ) { $args['show_purchase_note'] = true; return $args; } add_filter( 'woocommerce_email_order_items_args', 'tt_display_purchase_note_in_all_emails', 10, 2 );

2026 National Final

A celebration of the voices of tomorrow

Making History

A National live online debating platform: A first for South African youth

Stories

Making History- A National LIVE online platform: A first for South Africa.

-October 2026-

Click to read more

2026 National Final- A celebration of the voices of tomorrow

-October 2026-

Click to read more

Oppie Tong Af/ On The Tip Of Your Tongue word beskryf as Suid-Afrika se grootste aanlyn openbare optrede kompetisie en projek.

-February 2026-

Click for more

Help jou kind om met selfvertroue voor ander te praat- Om voor ‘n gehoor te praat gaan oor veel meer as ‘n mikrofoon en verhoog.

-January 2026-

Click to read more

Events

  • Elementêre Oorredingstoespraak kursus (Graad 1-3)

    ’n Kort aanlyn kursus vir ouers, onderwysers en afrigters van jong leerders: Hoe word ’n oorredingstoespraak in die grondslagfase benader? Kry logiese wenke hier!!

    4 February, 2027
    6:30 pm – 8:30 pm
  • Aanlyn Debat(E) Kursus

    ✔ Alles wat jy 𝗠𝗢𝗘𝗧 weet oor effektiewe debatvoering
    ✔ Praktiese tegnieke wat jy dadelik kan toepas
    ✔ EN nog baie 𝗠𝗘𝗘𝗥!

    6 February, 2027
    8:00 am – 11:00 am
  • Onvoorbereide Toespraakwerkswinkel (Graad 6-7)

    Knoop jou tong as jy dink jy moet onvoorbereid praat? Ons bied 'n praktiese werkswinkel oor onvoorbereide toesprake aan vir graad 6 en 7 sprekers. Kry jou tong in rat en praat laat die spoeg SPAT!

    25 February, 2027
    6:00 pm – 7:30 pm
  • Die Oorredingstoespraak Kursus

    Moenie dat jou oorredingstoespraak jou soos ’n hoender sonder ’n kop laat rondhardloop nie - Wees gereed. Kom kry antwoorde op al jou vrae by ons interaktiewe aanlyn kursus!

    2 March, 2027
    6:00 pm – 8:00 pm
  • Onvoorbereide Toespraakwerkswinkel (Graad 6-7)

    Knoop jou tong as jy dink jy moet onvoorbereid praat? Ons bied 'n praktiese werkswinkel oor onvoorbereide toesprake aan vir graad 6 en 7 sprekers. Kry jou tong in rat en praat laat die spoeg SPAT!

    4 March, 2027
    6:00 pm – 7:30 pm
  • 2027 Competition entries are closing

    Free State and Northern Cape- Get your entries in. Entries are closing! Speak to change!

    5 March, 2027
0
Your Cart