function tt_display_purchase_note_in_all_emails( $args ) { $args['show_purchase_note'] = true; return $args; } add_filter( 'woocommerce_email_order_items_args', 'tt_display_purchase_note_in_all_emails', 10, 2 );
Aanlyn Debat(E) Kursus

–
6 February, 2027

Hierdie aanlyn debatkursus moet jy nie laat verbygaan nie!

Dis jou kans om te sien hoe die verskillende fases van ’n debat aanmekaargesit word - met deeglike navorsing en sterk argumente as boustene. Kenners op die gebied van debat neem jou stap vir stap deur Oppie Tong Af / On The Tip of Your Tongue se lewendige aanlyn debatstruktuur en deel sommer ’n paar handige wenke langs die pad.

Die interaktiewe kursus is vir sprekers, afrigters Γ©n ouers ontwikkel. Kom leer saam, ruil idees uit en steel gerus ’n wenk of twee by mekaar.
Moenie jou kans laat verbyglip om jou stem te ontwikkel en met selfvertroue jou volgende debat aan te pak nie. Jou argumente is dalk reeds skerp - kom slyp nou ook jou debatvaardighede!

βœ” Alles wat jy π— π—’π—˜π—§ weet oor effektiewe debatvoering
βœ” Praktiese tegnieke wat jy dadelik kan toepas
βœ” EN nog baie π— π—˜π—˜π—₯!

Click here to enter

Buy Tickets

View full calendar

0
Your Cart