Onvoorbereide Individueel
Deelnemers ontvang ‘n beredeneerde onderwerp.
Van daar moet daar standpunt ingeneem word.
Deelnemers ontvang een uur voorbereidings tyd.

PROVINSIAAL
Een ‘lewendige” aanlyn kompetisie per provinsie.

NASIONAAL
Provinsiale wenners en/of die beste sprekers word uitgenooi na die glansryke Nasionale Finaal wat plaasvind gedurende Oktober in Gauteng.
TYD INDIKASIES PER GRAAD

TYD ALLOKASIE PER GRAAD