Die aard van die toespraak is om jou gehoor te inspireer en te motiveer. Standpunt moet steeds ingeneem word.

PROVINSIAAL
Een ‘lewendige” aanlyn kompetisie per provinsie.

NASIONAAL
Provinsiale wenners en/of die beste sprekers word uitgenooi na die glansryke Nasionale Finaal wat plaasvind gedurende Oktober in Gauteng.
TYD ALLOKASIE PER GRAAD

TYD INDIKASIES PER GRAAD