Deelnemers kan oor enige beredeneerde onderwerp praat. Onthou jou gehoor moet met jou kan verskil. Die doel van die toespraak is om jou gehoor te oortuig.

PROVINSIAAL
Een ‘lewendige” aanlyn kompetisie per provinsie.

NASIONAAL
Provinsiale wenners en/of die beste sprekers word uitgenooi na die glansryke Nasionale Finaal wat plaasvind gedurende Oktober in Gauteng.
TYD ALLOKASIE PER GRAAD

TYD INDIKASIES PER GRAAD