–
2 March, 2027
Kom kry die antwoorde tydens ’n interaktiewe aanlyn kursus wat jou help om jou oorredingstoespraak te versterk en seker te maak dat jy niks belangriks miskyk nie. Kom leer saam!
Almal is welkom - ouers, afrigters, onderwysers en sprekers! Dis ’n lekker geleentheid om antwoorde te kry op al jou vrae oor die oorredingstoespraak.
Hoe skryf jy ’n voorbereide toespraak? Waarna kyk die beoordelaars? Is jou standpunt sterk beredeneerbaar? Hoe bou jy ’n sterk argument op, en hoe oortuig jy jou gehoor? en MEER!
Wees gereed, wees REG OM MET SELFVERTROUE TE OORTUIG!
Moenie dat jou oorredingstoespraak jou soos ’n hoender sonder ’n kop laat rondhardloop nie - Wees gereed. Kom kry antwoorde op al jou vrae by ons interaktiewe aanlyn kursus!
Click here to enter
Buy Tickets