function tt_display_purchase_note_in_all_emails( $args ) { $args['show_purchase_note'] = true; return $args; } add_filter( 'woocommerce_email_order_items_args', 'tt_display_purchase_note_in_all_emails', 10, 2 );
Spanredenaarskursus

–
6 March, 2027

Wees deel van ’n opwindende, interaktiewe aanlynleerskool oor spanredenaars! Hoe lyk beredeneerde inhoud? hoe lyk die spanredenaars struktuur. Wat moet jy in gedagte hou wanneer jy aanlyn deelneem? Hoeveel argumente en bronne het jy nodig? Wat is die doel en die bydrae van elke lid in die span? en MEER.

Ouers, afrigters, onderwysers en sprekers kan saam kom leer van spanredenaars. Maak seker jy en jou span is gereed vir 2027! Laat die tonge klap.

(Sprekers van graad 6 en ouer word aangeraai om aan die opleiding deel te neem. Jonger sprekers moet deur ’n ouer vergesel word..)

’n Interaktiewe aanlynkursus in spanredenaars - alles wat jy moet weet, van die kroontjie tot die toontjie!

Click here to enter

Buy Tickets

View full calendar

0
Your Cart